3 Woonhuise
Huis 1, 4 slaapkamers, Lapa, swembad, buite geboue, groot tuin
Huis 2, 4 slaapkamers, lapa, swembad , groot tuin
Huis 3 3 slaapkamers
Driuwe
11Hektaar druiwe onder mikrobesproeiing, haelnette, volledige pakstoor alles inplek stap in en boer.
3 volledig toegeruste boorgate...